Van Haasdas tot stukkie van der Merwe

R120.00

Pieter Smith is een van die bekendste kunstenaars in Suid-Afrika. In Van Haas Das tot Stukkie van der Merwe, neem Pieter ons op ‘n nostalgiese reis deur sy loopbaan. Ons almal ken die TV-kenwysies soos Haas Das se Nuuskas, Trompie en die Boksombende, Heidi en vele meer wat deur Pieter nuwe lewe ingeblaas word. Ons gaan ook van sy groot treffers hoor soos Op Die Eerste Een en Stukkie Van Der Merwe.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Van Haasdas tot stukkie van der Merwe”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.