Twee Generasies Country

R120.00

In 2007, het die legendariese Ray Thomas Jason aan Lance James voorgestel, wat so beïndruk was met sy talent dat hy hom genooi het om deel te neem aan die eerste Country Legendes en Vriende-vertonings in 2008 en 2009 by Carnival City. In dieselfde jaar neem Jason sy album, ‘We Danced’, op. Die album word goed ontvang en verskeie radiostasies regoor speel dit. Jason volg dit op met die album “Katy Brought My Guitar Back Today”. Dis meer as ‘n dekade gelede en met sy aantreklike voorkoms, uitstekende kitaarvernuf en die vermoë om die ware gevoel van ‘n goeie country-liedjie te projekteer, het Jason homself intussen gevestig as ‘n musikant in eie reg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Twee Generasies Country”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.