Shades of Broadway

R120.00

Shades of Broadway is ‘n dramatiese huldeblyk aan die Broadway-grotes en bied aan die gehoor ‘n insiggewende blik van die lewe op die musikale teater-verhoog vanuit die kunstenaar se perspektief. Van die treffers sluit in slegs enkeles van die grootste Broadway-musiekblyspele ter wêreld, wat wissel van Cabaret tot Jesus Christ Superstar, Joseph, Evita en vele meer. Dit word gekoppel aan persoonlike verhale en staaltjies uit die ervarings van Gregg Pettigrew.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Shades of Broadway”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.