Sandveldstories: Die Pomporrelkonsert en ander verhale

R250.00

36 in stock

SKU: BOEK005 Category:

Description

Sandveldstories is ‘n keur uit Ferdinand Desit se gewilde kontristories uit Pofadder en Peddelford, Die pomporrelkonsert en Bom Appeltiet op Eselspoort wat onlangs op RSG voorgelees is. Die stories, geskryf in tipiese streekstaal, handel oor unieke wereld en sy mense, sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is.

Ferdinand Deist was ‘n gesoute storieman en fyn waarnemer. Sy verhale is humoristies en tydloos, sy karakter kleurryk, en sy vertelwyse is soos ‘n bontspul vygies wat in ‘n dorre landskap uitbars.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sandveldstories: Die Pomporrelkonsert en ander verhale”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.