Description
Die gewilde omgewingsmisdaadskrywer Johan Fourie se derde boek ondersoek die intriges wat gepaard gaan met perlemoenstropery in Suid-Afrika. Die naelbytaksie voer dei leser van wetstoepassers na stropers, van vissersgemeenskappe na bendes, van Chinese Triades na korrupte amptenare. En ook na die sakeryk van die aanvallige Madelyn Krauss, Gansbaai se eie “perlemoen queen”. Hieride eko-spannings-verhaal, geinspereer deur feite, gee die leser ‘n binnekykie na die onderduimshede wat Sui-Afrika se mariene-hulpbronne die afgelope jare in krisis gedompel het.
Reviews
There are no reviews yet.