My Pa

R120.00

In MY PA ontmoet ons vir Gert Struwig, gespeel deur die briljante Cobus Venter. Gert is ‘n rêrige-êrige Suid-Afrikaanse man. Hy is beslis nie ‘n metroman nie. Naas die Bybel, is rugby sy grootste aanwyser. Hy beplan sy braais, sy gesin, sy partytjies en sy gesin se aktiwiteite rondom rugby. Sy lewe draai om rugby. Sy helde is rugbyspelers. Sy bestaan is rugby. Maar dan gebeur die lewe en Gert se bestaan word dramaties verander as hy gediagnoseer word met kanker. Hy worstel dan met sy eie vraag: “Is ek my kind se held?”

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My Pa”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.