Kersfees Skouspel 2019

R120.00

Vier die wonder van Kersfees saam met Lefra Produksies!Kersfees Skouspel 2019 was aangebied in die ware Boney M-styl van Kersproduksies en is elke jaar ‘n ongelooflike skouspel van talent en natuurlikword die wonderlike boodskap van Kersfees in woord, sang en musiek aangebied! Jaconell Mouton was die musikale regisseur en Frans Swart die regisseur. Soos elke jaar spog die Kersfees Skouspel met die room van Suid-Afrika se sangtalent, en natuurlik ook ‘n lewendige orkes. Met internasionale superster Leo Sayer en Alwyn Oberholster, Joshua na die Reën, Nianell, Pieter Smith, Scott Engelbrecht, Steffie le Roux, Taschè en Jak de Priester.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kersfees Skouspel 2019”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.