Kersfees Skouspel 2018

R120.00

Tydens Kersfees in 2018 het Lefra Produksies hulle jaarlikse Kersfees Skouspel aangebied in die Sun Arena by Time Square. Jaconell Mouton was die musikale regisseur en Frans Swart die regisseur. Soos vorige jare, spog die Kersfees Skouspel die jaar met die room van Suid-Afrika se sangtalent, en natuurlik ook ‘n lewendige orkes. Met Amanda Strydom, Brendan Peyper, Saarkie, Jannie Moolman, Helena Hettema, Alwyn Oberholster, Anna Davel, Joshua Ziervogel, Steffie le Roux en internasionale superster Dana Winner!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kersfees Skouspel 2018”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.