Helene Bester sing Nana Mouskouri

R120.00

Helene Bester bring in haar produksie – Helene Bester sing Nana Mouskouri – hulde aan hierdie ikoniese Griekse sangeres. Bester se produksie is onder groot toejuiging tydens die Oppiwater Kunstefees bekendgestel. Die teks en regie word hanteer deur Frans Swart van Lefra Produksies en musiekregie is te danke aan Heinrich Pelser – ook Helene se begeleier, tydens die Mouskouri-vertonings.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Helene Bester sing Nana Mouskouri”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.