Gé Sing: Hoor my Lied!
R120.00
Dis meer as twee dekades sedert die legendariese stem van Suid-Afrika se eerste ware superster, Gé Korsten, vir altyd stil geword het, en sy lewe, loopbaan en fenomenale talent word gevier in Frans Swart se huldeblykproduksie, GÉ SING: HOOR MY LIED! Hierdie produksie is voor ‘n gehoor by die Sun Arena in Pretoria opgeneem en kom na jou sitkamer toe aanlyn en digitaal.
Reviews
There are no reviews yet.