Fiela se kind – die drama Studiewerkgids Gr 12

R176.00

50 in stock

SKU: BOEK004 Category:

Description

Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die drama
Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om

Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet.

Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks

verwys.

Wat maak ons studiewerkgidse anders?

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die drama

  • Word elke jaar gekoop.
  • Opsommings van tonele.
  • Engelse vertalings.
  • Engelse opsommings.
  • Kontekstuele vrae.
  • Bespreking van die drama.
  • Post-leesverrykingsaktiwiteite.
  • ‘n Konsepvraestel

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fiela se kind – die drama Studiewerkgids Gr 12”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.