Fiela se kind (2019 filmuitgawe)

R319.00

50 in stock

SKU: BOEK002 Category:

Description

Die driejarige seun van Elias en Barta van Rooyen verdwyn spoorloos in die Knysna-woud. In die Lange Kloof, aan die oorkant van die berg, is Fiela Komoetie jammer vir ‘n lammertjie wat een nag by haar deur huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Kan dit dieselfde kind wees? Hierdie raaisel word nege jaar later oopgekrap toe twee sensusopnemers ‘n wit kind met blou oë ontdek wat by ‘n gekleurde gesin in die Lange Kloof woon.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fiela se kind (2019 filmuitgawe)”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.