Die Pomporrelkonsert

R120.00

Ferdinand Deist het die wonderlikste stories oor die Sandveld geskryf. Die akteur, Johny Klein, het onlangs Deist se boeke op RSG voorgelees en dit was ongelooflik gewild by die luisteraars. Dit was dus die logiese keuse dat DIE POMPORRELKONSERT verhoog toe moes gaan. In DIE POMPORRELKONSERT vertolk Johny meer as 20 verskillende karakters op sy unieke manier. Kom skaterlag vir die unieke stories van die Sandveld!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Pomporrelkonsert”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.