Country Legendes

R120.00

Lefra se eerste Country Legendes-konsert word op 5 Augustus 2006 in die Big Top Arena van Carnival City aangebied, en word binne weke uitverkoop. Die koninklikes van Suid-Afrikaanse countrymusiek het geskitter in een van die grootste Country shows nog. Die koning en koningin van country, Bobby Angel en Barbara Ray het saam met Lance James die verhoog gedeel met Sally Vaughn Clive Bruce, Tommy Dell, Jody Wayne, Lee Magnum en Billy Forest in ‘n skouspel wat hierdie kunstenaars weereens as legendes bevestig het.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Country Legendes”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.