Country Legendes en Vriende 2

R120.00

Die dawerende sukses van die Country Legendes-konserte maak van die ‘n jaarlikse gebeurtenis, en in 2008 verander dit na Country Legendes en Vriende toe. Die konsert in Junie van daardie jaar word ook op film vasgelê en verenig die legendes en vriende Lance James, JJ Stephens, Jason Bradley, Cheree, Matt Hurter, Barbara Ray, Alan Ladd, Bobby Angel, Tommy Dell en die Rodeo Girls in die grootste country konsert nog! Vrouekeur beskryf die konsert as ‘n “kontreikarnaval” en is kaartjies ook uitverkoop!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Country Legendes en Vriende 2”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.