Beautiful Noise

R120.00

Op die ouderdom van ses het Alwyn sy passie vir musiek ontdek en so het sy sangloopbaan begin. Nadat hy in verskeie sangkompetisies deelgeneem het en nadat hy die “pub scene” behoorlik gedoen het, het hy besluit om die teater te betree. In Beautiful Noise bring Alwyn hulde aan die legendariese Neil Diamond en sal gehore bekende liedjies soos Sweet Caroline, I am, I said, Kentucky Woman en natuurlik Beautiful Noise kan geniet.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Beautiful Noise”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.