Amper Oud

R120.00

Lag is die beste medisyne en jy kan jou voorskrif op Sondag, 20 September aanlyn kom kry in Lefra se Kelderkonsert Amper Oud, met Afrikaans se voorste stand-up komediant, Hannes Brümmer. Hy is al dikwels gevra of hy hiperaktief is, maar hy kon nog nooit lank genoeg stilgesit om uit te vind nie! Hy is sedert 2005 ’n lid van Joe Parker se Improv Express, asook die Starship Improvise daarna. Vir die afgelope agt jaar is hy ook ‘n gereelde gesig op Suid-Afrika se Stand-up komedie toneel en het al by verskeie feeste opgetree.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Amper Oud”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.